qode interactive strata
Sedert 1993

Ons Gemeenskap Apteek wat bestaan sedert 1993.

 

By Caledon Apteek fokus ons op goeie diens en waarde vir geld.

b-portugal-2013-road-trip-gallery-02
Privaat Apteek

Ons glo dat privaat apteke die hart van aptekers vorm. Dit is vir ons dus baie belangrik om goeie verhoudings met wedersydse vertroue te versig met ons kliëte en sodoende families vir generasies te kan voorsien en goeie diens en raad

p
Mediese Fondse

Ons diens alle mediese fondse sonder enige boek heffings. Ons is diensverskaffers vir GEMS en ook n Medxpress goedgekeurde Discovery diensversorging.