Besoek ons vir gesondheids raad
Ons verskaf 'n weie reeks medikasies
Self medikasie
Voorskrifte Reseptering van medikasie
Chroniese medikasie
Medikasie advies
Aflewering van medikasie
Besoek ons kliniek vir talle bepalings
BP bepaling
Bloedglukose bepaling
Totale Cholesterol bepaling
Immunisasie
Baba Immunisasie
Weeg van Baba
Caledon Apteek kan nou met trots die volgende dienste lewer:
HbAic toetsing
Volledig Lipied profiel
ACR Albumien, Kreatinien verhouding
Bloed trek diens vir dokters
Gesinsbeplanning
Swangerskap Toets
Uriene Toets
Vrouegesondheid
Wondsoring
Toedining van Inspuitings