Besoek ons vir gesondheids raad
Ons verskaf 'n wye reeks medikasies
Self medikasie
Reseptering van Voorsrif Mediskasie
Chroniese medikasie
Medikasie advies
Aflewering van medikasie
Besoek ons kliniek vir talle bepalings
BP bepaling
Bloedglukose bepaling
Totale Cholesterol bepaling
Immunisasie
Baba Immunisasie
Weeg van Baba
Caledon Apteek kan nou met trots die volgende dienste lewer:
HbA1c bepaling
Volledige Lipied profiel bepaling
ACR Albumien, Kreatinien verhouding
Bloed trek diens vir dokters
Gesinsbeplanning
Swangerskap Toets
Uriene Toets
Vrouegesondheid
Wondsorg
Toedining van Inspuitings
Ons is ‘n Gemeenskaps Apteek wat al bestaan sedert 1993 in Caledon in die hart van die Overberg.
By Caledon Apteek is ons fokus op goeie diens en waarde vir geld.
Ons glo dat privaat apteke die hart van Aptekerswese vorm. Dit is vir ons dus baie belangrik om goeie verhoudings met ons kliënte te vestig. Sodoende bou ons vertroue met ons kliëte sodat ons families vir generasies van goeie diens en raad kan voorsien.
Ons diens alle mediese fondse sonder enige boete heffings. Ons is diensverskaffers vir GEMS en ook ‘n Med-Xpress goedgekeurde Discovery diensverskaffer.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing nonummy.